100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Alles wat jy moet weet vir die 2022-sensus

Written by on January 28, 2022

Die 2022-sensus het aangebreek. Die volkstelling skop op 3 Februarie af. Huishoudings het tot middernag Maandag, 31 Januarie, om te registreer.
Robert Thenga van Statistieke Suid-Afrika in Mpumalanga verduidelik dat mense vooraf moet registreer en kan kies of hulle in persoon, telefonies of aanlyn die vraelys in wil vul.
Dit verg nie selfoondata om te registreer of die vraelys aanlyn in te vul nie. Volg hierdie skakel om te registreer: #GetCounted
Het jy enige vrae? Luister hier na meer.


×