Die kuns van liedjies skryf
Written by Mireille on July 7, 2025
Hunter Kennedy skryf baie meer liedjies vir of saam met ander plaaslike sangers as wat die meeste mense besef.
Hy het by Innibos met Coenie gesels oor dié kuns wat oor genres strek.
Luister weer: