DA: Premier het geen planne, slegs leë beloftes
Written by Mireille on March 6, 2025
Die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, se provinsiale rede Vrydag was besonder teleurstellend.
Bosman Grobler van die DA sê opposisiepartye stem saam dat hulle graag wil sien hy kry dinge gedoen.
Hy het egter weereens eerder ou beloftes herhaal en doelwitte aangekondig sonder ‘n plan oor hoe om hulle te bereik.
Luister weer: