Serebrale gestremdheid kan Cameron Meyer nie keer nie
Written by Mireille on April 29, 2024
Cameron Meyer het serebrale gestremdheid.
Dit is egter nie iets wat hom terughou nie.
Boonop is so spesiaal dat die rugbyspelers van sy skool, Penryn, en Uplands by die derby verlede naweek hom ‘n speelkans gegee het, hy kon selfs ‘n drie gedruk.
Hy kuier saam met Keagan du Preez, die afrigter van Penryn se o.14 en 0.16 rugbyspanne, in die ateljee.
Luister hier: