100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

67 Blankets hekel gróót Kersboom

Written by on November 23, 2022

Die grootste gehekelde Kersboom in die land word eersdaags in Witrivier opgerig.
Vanaf Saterdag 3 Desember sal die boom, van meer as 6 meter, by Casterbridge te sien wees. Dit word ook ingewy met Kersliedere by kerslig om 16:00.

Penny Bowden, ‘n ambassadeur vir 67 Blankets for Nelson Mandela Day in Witrivier, sê meer as 1 000 vierkante was nodig om die boom te maak.
Sy het saam met James Luus, wat gehelp het om die struktuur te maak, met Ludi en Mireille gesels oor almal wat tot die boom bygedra het.
Luister weer hier.


×