100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pro Gratia-kokke kry ‘n meesterklas by bekende televisiesjef

Written by on September 8, 2022

Die Fred Kinnear Gholfdag vind môre plaas by Mbombela-gholfklub ten bate van Pro-Gratia Leerskool.
Die skool se eie gasvryheidstudente het die geleentheid om self die voorgereg en nagereg vir die deelnemers voor te berei en te bedien.

Die bekende televisiesjef en skrywer Errieda du Toit het vandag kom hand bysit in die kombuis voor die groot dag.

Sy het vir Mireille gesê dit was sy wat baie by die kinders geleer het. Luister weer hier.

Ansie Viljoen, wat die opleidingsprogram by die skool lei, sê die ervaring is van onskatbate waarde.

Hooffoto: Errieda du Toit, Ansie Viljoen en Ian du Toit.


×