100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Geestesgesondheid: Wanneer benodig jy hulp?

Written by on July 28, 2023

Julie is bewusmakingsmaand van geestesgesondheid. Dit is jou emosionele, sielkundige en sosiale welstand.
“Elke persoon beleef nou en dan ‘n geestesongesteldheid, maar almal beleef dit nie langdurig of benodig medikasie nie,” sê Annriette Slabber van LifeLine Nelspruit.
Sy gesels met Charles oor wat die tekens is dat jy moontlik hulp nodig het.
Luister weer hier:

As jy hulp benodig, besoek Lifeline Nelspruit by 8A Hopestreet, skakel 013-755-3606 of stuur ‘n e-pos na aslabber@lifelinenst.co.za.
Sien ook: Hoe gemaak as die feestyd stresvol of eensaam is?


Share on Facebook
Share on Twitter
Share on Pinterest
Share on Linkedin
Send by Whatsapp
Love