100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoe gemaak as die feestyd stresvol of eensaam is? Lifeline Nelspruit het raad

Written by on December 14, 2022

Kersfees is ‘n jolige tyd, maar vir baie mense is die feestyd stresvol en eensaam.
Dit kan wees weens finansiële druk, rou oor ‘n verlies, of uitputting na ‘n lang jaar, sê Annriette Slabber van LifeLine Nelspruit.
Sy gesels met Ludi en Mireille oor wat jy kan doen om dit meer draaglik te maak.
Luister weer hier.

As jy hulp nodig het, selfs al is dit net om met iemand te gesels, kontak LifeLine Nelspruit by 082-554-1182.


×