{"id":9993,"date":"2021-01-15T11:38:56","date_gmt":"2021-01-15T09:38:56","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9993"},"modified":"2021-01-15T11:38:56","modified_gmt":"2021-01-15T09:38:56","slug":"laeveld-nuus-week-2-van-2021","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-nuus-week-2-van-2021\/","title":{"rendered":"Laeveld nuus – Week 2 van 2021"},"content":{"rendered":"
In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Covid-19-gevalle skiet die hoogte in, maar plaaslike hospitale s\u00ea hulle kan dit nog hanteer, Onder-Sabie-ruskamp sluit na 10 gevalle van die virus onder werknemers aangeteken is, en die Pumas-rugbyspan sal voortaan as die New Nation Pumas bekendstaan.
\nLuister die hooftrekke hier:
\n\n