{"id":9935,"date":"2021-01-11T12:24:11","date_gmt":"2021-01-11T10:24:11","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9935"},"modified":"2021-01-11T12:25:21","modified_gmt":"2021-01-11T10:25:21","slug":"mbombela-gesin-het-noue-ontkoming-toe-bye-hulle-aanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mbombela-gesin-het-noue-ontkoming-toe-bye-hulle-aanval\/","title":{"rendered":"Mbombela-gesin het noue ontkoming toe bye hulle aanval"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>\ufeff<\/span>‘n Gesin van vyf is in Nelspruit Mediclinic opgeneem, nadat hulle gister deur ‘n groot swerm bye aangeval is.
\nVolgens Cobus Els van ER24 was die ouerpaar en drie kinders op ‘n natuurrit op \u2018n plot by The Rest, naby waar hulle self woon, toe hulle oor ‘n byekorf gery het wat in \u2018n buiteband gemaak was.
\nDie bye is deur die oop vensters by hul v\ufeff<\/span>oert\ufeff<\/span>uig in, en die gesin het te voet gevlug.
\n