{"id":9805,"date":"2020-12-16T10:32:26","date_gmt":"2020-12-16T08:32:26","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9805"},"modified":"2020-12-16T10:32:26","modified_gmt":"2020-12-16T08:32:26","slug":"plaaslike-toerisme-vra-dat-mense-by-covid-19-reels-hou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/plaaslike-toerisme-vra-dat-mense-by-covid-19-reels-hou\/","title":{"rendered":"Plaaslike toerisme vra dat mense by Covid-19-re\u00ebls hou"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>\u2018n Ongewone feestyd skop vandag af. Strande is toe, en die aandklokre\u00ebl is \u2018n bietjie vervroeg, maar vir Mpumalanga-toerisme is die jongste verskerping van Covid-19-regulasies nie die slegste nuus nie.
\nOupa Pilane van die Kruger-Laeveld-sakekamer en Satsa s\u00ea namens die private sektor dat hulle dankbaar is geen area in die provinsie is \u2018n brandpunt nie.
\nMpumalanga het teen Maandag 648 aktiewe gevalle gehad, teenoor 399 \u2018n week tevore.
\nTog, voeg Pilane by, is hulle bekommerd oor mense se veiligheid.
\n\u201cOns doen \u2018n beroep op die eienaars van alle ondernemings om seker te maak dat ons by die re\u00ebls hou om die verspreiding van die virus hok te slaan. Ons wil nie \u2018n volgende superverspreider wees nie.
\n