{"id":9772,"date":"2020-12-11T14:59:22","date_gmt":"2020-12-11T12:59:22","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9772"},"modified":"2020-12-11T15:01:47","modified_gmt":"2020-12-11T13:01:47","slug":"afriforum-le-klagte-oor-barberton-grondtransaksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/afriforum-le-klagte-oor-barberton-grondtransaksie\/","title":{"rendered":"AfriForum l\u00ea klagte oor Barberton-grondtransaksie"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>AfriForum het Vrydag aangekondig dat hulle klagtes van bedrog en korrupsie gel\u00ea het by die Nelspruit-polisiestasie teen twee maatskappye en \u2018n direkteur oor grond wat glo vroe\u00ebr vanjaar vir R34 miljoen aan die regering verkoop is.
\nDie deel van die plaas Biggar in Barberton het sedert 2011 glo drie keer van eienaar verwissel, elke keer vir \u2018n groter bedrag.
\nVolgens Hennie Bekker, AfriForum se distriksko\u00f6rdineerder vir die Laeveld, is die klagte een Bongani Louis Henry Sibiya, \u2018n direkteur van beide Bongiveli Construction en Vantiblox.
\n