{"id":9667,"date":"2020-12-04T13:30:50","date_gmt":"2020-12-04T11:30:50","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9667"},"modified":"2020-12-28T09:06:25","modified_gmt":"2020-12-28T07:06:25","slug":"dankbare-kommer-oor-nuwe-ambulanse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/dankbare-kommer-oor-nuwe-ambulanse\/","title":{"rendered":"Dankbare kommer oor nuwe ambulanse"},"content":{"rendered":"

67 nuwe ambulanse is in Mpumalanga vrygestel, maar die DA woordvoerder van gesondheid, Jane Sithole, s\u00ea hulle het nog geen terugvoer gekry van wie die ambulanse gaan kry nie aangesien die provinsie van 178 ambulanse na 33 werkende ambulanse gedaal het wat amper 4 miljoen mense sonder ‘n mediese fonds moet bedien.<\/p>\n