{"id":9664,"date":"2020-12-02T12:35:08","date_gmt":"2020-12-02T10:35:08","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9664"},"modified":"2020-12-28T09:06:50","modified_gmt":"2020-12-28T07:06:50","slug":"toerisme-begroting-word-gesny","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/toerisme-begroting-word-gesny\/","title":{"rendered":"Toerisme begroting word gesny"},"content":{"rendered":"

Die Departement van Finansies en Ekonomiese ontwikkeling het die toerisme begroting met R40 miljoen gesny.<\/p>\n

DA woordvoerder van Finansies en ekonomiese ontwikkeling, Bosman Grobler, vertel hoekom hulle bekommerd is oor die vermindering in die begroting vir die toerisme industrie in Mpumalanga.<\/p>\n