{"id":9632,"date":"2020-11-27T17:04:39","date_gmt":"2020-11-27T15:04:39","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9632"},"modified":"2020-11-27T17:04:39","modified_gmt":"2020-11-27T15:04:39","slug":"laeveld-gemeenskap-steek-hul-hande-op-tydens-inperking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-gemeenskap-steek-hul-hande-op-tydens-inperking\/","title":{"rendered":"Laeveld-gemeenskap steek hul hande op tydens inperking"},"content":{"rendered":"

Agt maande sedert die staat van inperking in Maart in werking getree het, en \u2018n bietjie minder as \u2018n maand voor Kersfees, het die lewe vanjaar heelwat verander.
\nHoewel dinge sedert die aanvanklike uitbreking van die Covid-19-pandemie tot \u2018n groot mate na normaal teruggekeer het, het die grendelstaat die plaaslike ekonomie op sy knie\u00eb gedwing.
\nBaie mense is hul werke kwyt en bykans alles moet \u2018n bietjie anders benader word.
\nTog is dit nie net verdoemenis en somberheid nie. Diensorganisasies stem saam dat 2020 gemeenskappe nader aan mekaar gebring het.
\nDs Thys Lourens van die Gereformeerde Kerk Nelspruit s\u00ea mense het werklik in hierdie tyd hul hande opgesteek om mekaar te help.
\n