{"id":9577,"date":"2020-11-20T11:27:07","date_gmt":"2020-11-20T09:27:07","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9577"},"modified":"2020-11-20T11:28:30","modified_gmt":"2020-11-20T09:28:30","slug":"laeveld-nuus-week-47-van-2020","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-nuus-week-47-van-2020\/","title":{"rendered":"Laeveld nuus – Week 47 van 2020"},"content":{"rendered":"
In die nuus uit die Laeveld hierdie week: ‘n Veldwagter word vermis in die Krugerwildtuin, \u2018n waterkrisis staar Barberton in die gesig, die Blue Moon-konsertreeks skop af, en die Mpumalanga Rugbyinstituut word bekendgestel.
\nLuister die hooftrekke hier:
\n\n