{"id":9377,"date":"2020-11-05T16:12:57","date_gmt":"2020-11-05T14:12:57","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9377"},"modified":"2020-12-28T09:13:01","modified_gmt":"2020-12-28T07:13:01","slug":"toekomsvaardighede-in-die-klaskamer","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/toekomsvaardighede-in-die-klaskamer\/","title":{"rendered":"Toekomsvaardighede in die klaskamer"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

\"\" Kinders kan weens die daaglikse gebruik van tegnologie meer vaardighede al op skool aangeleer word. Dit sluit meer as net die leer van hoe apparate werk in, veral dit wat in die agtergrond gebeur om tegnologie te maak werk. As gevolg van die toename in die vierde industri\u00eble revolusie (4IR) is die soort vaardighede in groter aanvraag by werkgewers.<\/p>\n

Die World Economic Forum het in die ‘Future Of Job Survey’ genoem dat daar ‘n groter aanvraag ontstaan vir vaardighede in rekenaartegnologie wat insluit:<\/p>\n