{"id":9249,"date":"2020-10-26T15:09:34","date_gmt":"2020-10-26T13:09:34","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9249"},"modified":"2020-10-26T15:31:16","modified_gmt":"2020-10-26T13:31:16","slug":"verdagtes-in-gerrit-stander-saak-verskyn-in-die-hof","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/verdagtes-in-gerrit-stander-saak-verskyn-in-die-hof\/","title":{"rendered":"Verdagtes in Gerrit Stander-saak verskyn in die hof"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Gerrit Stander verlede week tydens \u2018n huisroof doodgeskiet het, het vanoggend in die Witrivier-landdroshof verskyn.
\nDaar was \u2018n groot polisieteenwoordigheid en die strate rondom die hof is deur die polisie vir verkeer afgesper. Die situasie was egter rustig en kalm.
\nMonica Nyuswa, die woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) in Mpumalanga, het bevestig dat Vusi Sabelo Nkosi (26) en Lucky Sibiya (24) verskyn het.
\nDie saak uitgestel is tot volgende Maandag, 2 November. Hulle sal na verwagting dan moontlik vir borgtog aansoek doen.
\nJoe Pelser van AfriForum Witrivier s\u00ea die polisie het na afloop van die hofverrigtinge onttrek en al die strate is weer gangbaar.
\n