{"id":9223,"date":"2020-10-24T12:59:58","date_gmt":"2020-10-24T10:59:58","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9223"},"modified":"2020-10-26T15:30:23","modified_gmt":"2020-10-26T13:30:23","slug":"rudy-oosthuyse-wen-10de-cleaver-toekenning","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/rudy-oosthuyse-wen-10de-cleaver-toekenning\/","title":{"rendered":"Rudy Oosthuyse wen 10de Cleaver-toekenning"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Rudy Oosthuyse van Grove SuperSpar het sy 10de Cleaver-toekenning gewen.
\nDie jaarlikse toekennings beloon kwaliteit, higi\u00ebne, diens en waarde vir geld onder slaghuise.
\n\"\"
\nGrove SuperSpar is nou amptelik die tweede beste vleismark onder alle supermarkte in Suid-Afrika vir 2020.
\nDie slaghuis se 20 spanlede het Saterdagoggend elk \u2018n R250-geskenkbewys van SPAR Lowveld ontvang.
\nJaco Nel van SPAR Lowveld het Oosthuyse bedank dat hy sy vaardighede en kundigheid aan ander oordra.
\nOosthuyse s\u00ea die toekenning is te danke aan die span se harde werk.
\n\u201cAlles gaan oor die span. Ek kan nie al die werk doen nie. Hulle is almal fantasties,\u201d vertel hy.
\n