{"id":9198,"date":"2020-10-22T16:54:44","date_gmt":"2020-10-22T14:54:44","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9198"},"modified":"2020-10-26T15:38:13","modified_gmt":"2020-10-26T13:38:13","slug":"pumas-sien-uit-na-eerste-kragmeting-by-die-huis","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-sien-uit-na-eerste-kragmeting-by-die-huis\/","title":{"rendered":"Pumas sien uit na eerste kragmeting by die huis"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Die Phakisa Pumas speel Vrydag hul eerste rugbywedstryd van die jaar op hul tuisveld.
\nHul kragmeting teen die DHL Stormers skop om 19:00 by Mbombela-stadion af.
\nPumas-breier, Jimmy Stonehouse, s\u00ea hulle gaan die toeskouers mis, maar sien uit na die wedstryd. \u201cDit is \u2018n grote,\u201d s\u00ea hy. \u201cMaar daar is niks lekkerder as om by Mbombela te speel nie. Tuisveld, tuisvoordeel.\u201d
\nHy het byna geen veranderinge aan sy span, wat verlede naweek die Tafel Lager Griekwas in Kimberley geklop het, aangebring nie.
\nAJ le Roux maak sy debuut as haker, nadat hy van \u2018n besering herstel het. Hy vervang vir Simon Westraadt wat op die plaasvervangersbank is.
\nStonehouse s\u00ea niemand peuter graag aan \u2018n wenresep nie.
\n