{"id":9167,"date":"2020-10-20T14:28:02","date_gmt":"2020-10-20T12:28:02","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9167"},"modified":"2020-10-20T16:29:50","modified_gmt":"2020-10-20T14:29:50","slug":"barbertonners-aangemoedig-om-te-kla-oor-hoe-waterrekeninge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/barbertonners-aangemoedig-om-te-kla-oor-hoe-waterrekeninge\/","title":{"rendered":"Barbertonners aangemoedig om te kla oor ho\u00eb waterrekeninge"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Inwoners van Barberton het nie net ernstige beurtwater nie, maar moet nou glo ook baie meer daarvoor betaal.
\nInwoners kla dat hul onlangse waterrekeninge uitermatig ho\u00ebr as gewoonlik is. D\u00edt terwyl hulle streng beurtwater ervaar.
\nDit is in Augustus ingestel, weens die lae vlak van die water in Lomati-dam, wat die dorp van water voorsien.
\nVolgens raadslid, Philip Minnaar, is beurtwater onvermydelik.
\nDie dam is slegs 17,8% vol. Daarom mag hulle slegs 30% van hul gewone toelaag gebruik.
\nDit maak die waterskedule amper onmoontlik om te implementeer.
\nGevolglik is die meeste van die dorp en Emjindini daagliks op \u2018n stadium sonder water.
\nMinnaar skryf die ho\u00ebr rekeninge deels toe aan die feit dat lug in die pype beland wanneer dit leeg loop nadat die toevoer afgesny is.
\nWanneer dit water weer aangesit word, vloei die lug deur mense se watermeters en stoot hul rekeninge op.
\n