{"id":9134,"date":"2020-10-17T10:32:45","date_gmt":"2020-10-17T08:32:45","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9134"},"modified":"2020-10-20T16:32:14","modified_gmt":"2020-10-20T14:32:14","slug":"dogtertjie-vyf-jaar-na-haar-tweelingboetie-gebore","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/dogtertjie-vyf-jaar-na-haar-tweelingboetie-gebore\/","title":{"rendered":"Dogtertjie vyf jaar na haar tweelingboetie gebore"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in Mpumalanga, Pat Ngomane, en sy vrou, Zinhle, het Vrydag hul tweede kind in die w\u00eareld verwelkom.<\/p>\n

\"\"

Foto: Dynamic Photography<\/p><\/div>\n

Sy is na in vitro-bevrugting (IVF) in Surgiclinic Fertility in Mbombela gebore.
\nEmbrioloog, Cornelia van Zyl, verduidelik dat Nala en haar vyfjarige boetie eintlik \u2018n tweeling is, aangesien hul embrio’s gegroei het uit dieselfde in vitro-poging in 2014.
\nDit was ook die kliniek se eerste bevrugting van \u2018n gevriesde embrio.
\nZinhle het in 2014 in Pretoria die proses deurgegaan.
\nHaar seuntjie is toe gebore.
\n