{"id":9127,"date":"2020-10-16T14:02:10","date_gmt":"2020-10-16T12:02:10","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9127"},"modified":"2020-10-20T16:34:34","modified_gmt":"2020-10-20T14:34:34","slug":"pumas-soek-n-wen-teen-die-griekwas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-soek-n-wen-teen-die-griekwas\/","title":{"rendered":"Pumas soek \u2018n wen teen die Griekwas"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Die Phakisa Pumas pak Saterdag die Tafel Lager Griekwas in hul tweede wedstryd van die Vodacom Super Rugby Unlocked-reeks.
\nBeide spanne benodig \u2018n wen, nadat hulle verlede naweek nederlae gely het.
\nDie Bulle het die Griekwas met 30-23 getroef. Die Pumas het met 53-31 teen die Cheetahs verloor.
\nDie pienk truie was teen rustyd 41-3 agter, nadat hulle ses drie\u00eb afgestaan het. Hulle kon egter in die tweede helfte terugkom en het 26 punte teenoor die tuisspan se 12 punte aangeteken.
\nDie Pumas-afrigter Jimmy Stonehouse s\u00ea dit was te laat.
\n