{"id":9104,"date":"2020-10-15T12:58:28","date_gmt":"2020-10-15T10:58:28","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9104"},"modified":"2020-10-16T07:49:30","modified_gmt":"2020-10-16T05:49:30","slug":"kaptein-praat-twee-uur-lank-om-selfdood-te-verhoed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/kaptein-praat-twee-uur-lank-om-selfdood-te-verhoed\/","title":{"rendered":"Kaptein praat twee uur lank om selfdood te verhoed"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

\u2018n Jong man het gister ure op Rob Ferreira-hospitaal se dak gedreig om selfdood te pleeg deur van die dak af te spring.
\nDie Mpumalanga Valke se kapt. Dineo Sekgotodi het in haar hoedangheid as onderhandelaar ingegryp.
\nSekuriteitsbeamptes en werknemers van die hospitaal het glo sedert die middag reeds probeer om die pasi\u00ebnt van die dak af te laat klim.
\nSekgotodi het kort voor 19:00 by die hospitaal aangekom, so gou as wat sy kon nadat sy ontbied is.
\nDaar het sy by die 24-jarige op die dak van die ses-verdieping gebou aangesluit. Sy kon hom, na amper twee ure, oortuig om van die dak af te klim.
\nSy s\u00ea hy is aanvanklik op 6 Oktober in die hospitaal opgeneem nadat hy probeer selfdood pleeg het.
\nHy is Woensdag egter ontslaan. Volgens Sekgotodi was hy nie gereed om terug te keer na sy familie, tot die probleem wat hulle ondervind het, opgelos is nie, en het hy op die dak geklim.
\n