{"id":9049,"date":"2020-10-08T17:37:48","date_gmt":"2020-10-08T15:37:48","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9049"},"modified":"2020-10-12T20:43:05","modified_gmt":"2020-10-12T18:43:05","slug":"reen-bring-nog-geen-verligting-vir-barberton-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/reen-bring-nog-geen-verligting-vir-barberton-nie\/","title":{"rendered":"Re\u00ebn bring nog geen verligting vir Barberton nie"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Goeie re\u00ebn die afgelope weke was maar \u2018n spreekwoordelike druppel in die emmer vir Lomati-dam.
\nDi\u00e9 dam voorsien Barberton van water. Dit staan tans op ongeveer 17%.
\nRaadslid Philip Minnaar verduidelik dat die damvlak met \u2018n punt of wat kon verbeter het, maar dit is nie genoeg nie.
\nDie area het die afgelope ruk tussen 55 mm en 60 mm neerslag gekry.
\nVolgens Minnaar was die invloei na die dam baie swak. \u201cDit was hoofsaaklik baie sagte re\u00ebn wat ingetrek het, en nie in die dam geloop het nie.\u201d
\n