{"id":9041,"date":"2020-10-08T13:18:41","date_gmt":"2020-10-08T11:18:41","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=9041"},"modified":"2020-10-12T20:42:09","modified_gmt":"2020-10-12T18:42:09","slug":"mnr-en-mej-bergvlam-2020-aangewys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mnr-en-mej-bergvlam-2020-aangewys\/","title":{"rendered":"Mnr. en Mej. Bergvlam 2020 aangewys"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Die nuwe Mnr. en Mej. Bergvlam is Woensdagaand gekroon.
\nVanjaar se glansgeleentheid was \u2018n virtuele aanbieding wat regstreeks op Ho\u00ebrskool Bergvlam se Facebook-blad uitgesaai is.
\nKyle Fulton en Keyanna van Dyke is as die wenners gekroon. Keyanna is ook as die uitblinker-debutant aangewys.
\nAne Braun is 2020 se Mej. Persoonlikheid.
\nDie skool se skakelbeampte, Mandy Barnard, verduidelik dat hulle vanjaar, weens die Covid-19-pandemie, die toekennings \u2018n bietjie aangepas het.
\n