{"id":8420,"date":"2020-08-31T16:43:46","date_gmt":"2020-08-31T14:43:46","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=8420"},"modified":"2020-09-08T09:05:16","modified_gmt":"2020-09-08T07:05:16","slug":"restaurantvereniging-waarsku-regulasies-kan-weer-verskerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/restaurantvereniging-waarsku-regulasies-kan-weer-verskerp\/","title":{"rendered":"Restaurantvereniging waarsku regulasies kan weer verskerp"},"content":{"rendered":"

Op die vooraand van Toerismemaand, hou besoekers aan restaurante en kroe\u00eb glo nie genoegsaam by inperkingsregulasies nie.
\nDie Restaurantvereniging van Suid-Afrika (Rasa) het Maandag gewaarsku dat plasings op sosiale media van mense wat die re\u00ebls verbreek, onder die minister van toerisme se aandag gekom het.
\nVolgens Rasa se voorsitter, Wendy Alberts, word dit deur die regering oorweeg om strenger maatre\u00ebls in te stel, en selfs alkoholverbruik op persele weer te verban.
\nAlberts het \u2018n beroep op mense gedoen om by die re\u00ebls te hou.
\n