{"id":8199,"date":"2020-08-07T16:50:44","date_gmt":"2020-08-07T14:50:44","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=8199"},"modified":"2020-08-12T08:53:04","modified_gmt":"2020-08-12T06:53:04","slug":"toergidse-mag-weer-werk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/toergidse-mag-weer-werk\/","title":{"rendered":"Toergidse mag weer werk"},"content":{"rendered":"

Nuwe regulasies is Donderdag in die staatskoerant gepubliseer, waarvolgens gidse weer toere mag lei.
\n\u2018n Plaaslike toeroperateur is egter skepties oor hoe haalbaar dit is.
\nHylton Langley het onlangs twee vreedsame protesaksies gere\u00ebl omdat hulle sedert Maart deur inperkingregulasies verbied word om te werk.
\nHy s\u00ea egter dit maak nie sakesin om onder die huidige omstandighede oop te maak nie.
\nVolgens Langley maak die meeste gidse staat op toeriste van ander provinsies, maar veral van ander lande, om te oorleef.<\/p>\n