{"id":7994,"date":"2020-07-28T13:43:38","date_gmt":"2020-07-28T11:43:38","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7994"},"modified":"2020-07-28T13:43:38","modified_gmt":"2020-07-28T11:43:38","slug":"drie-mans-in-aanhouding-weens-planne-om-sassa-te-besteel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/drie-mans-in-aanhouding-weens-planne-om-sassa-te-besteel\/","title":{"rendered":"Drie mans in aanhouding weens planne om Sassa te besteel"},"content":{"rendered":"

Drie vermeende kuberkrakers het Maandag in die landdroshof in Nelspruit verskyn, nadat hulle glo saamgesweer het om geld by die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap (Sassa) te steel.<\/p>\n

\"\"

Matholeni Sydney Masilela<\/p><\/div>\n

\"\"

Moses Khumalo<\/p><\/div>\n

\"\"

Brian Mfundo Masina<\/p><\/div>\n

Matholeni Sydwell Masilela (40), Moses Khumalo (36) en Brian Mfundo Masina (28) is Vrydag tydens \u2018n intelligensie-gedrewe operasie deur die Valke in Mbombela in hegtenis geneem.
\nVolgens kapt. Dineo Lucy Sekgotodi, woordvoerder van die Valke in Mpumalanga, word hulle aangekla van korrupsie, bedrog en sameswering om die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies te oortree.
\nVolgens Sekgotodi het die drie na bewering saamgesweer om geld te steel deur die Sassa-stelsel te kraak.<\/p>\n