{"id":7986,"date":"2020-07-28T13:21:22","date_gmt":"2020-07-28T11:21:22","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7986"},"modified":"2020-07-28T13:21:22","modified_gmt":"2020-07-28T11:21:22","slug":"skole-is-toe-maar-voedingskema-gaan-voort","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/skole-is-toe-maar-voedingskema-gaan-voort\/","title":{"rendered":"Skole is toe, maar voedingskema gaan voort"},"content":{"rendered":"

Die Mpumalanga onderwysdepartement doen alles om te verseker kwesbare kinders, ondanks dat die skole gesluit is, hulle daaglikse maaltyd steeds kan ontvang.
\nWoordvoerder, Jasper Zwane, s\u00ea sowat 11 000 leerlinge word deur die voedingskema in die provinsie gevoed.
\nDit het egter \u2018n hofbevel geverg vir hulle om weer die skema uit te rol. Die hooggeregshof het bevind die leerlinge is steeds geregtig op daaglikse etes, al woon hulle weens die Covid-19-pandemie nie skool by nie.
\nVolgens Zwane het hulle die skema gestaak weens logistieke redes.
\n