{"id":7840,"date":"2020-07-21T08:37:52","date_gmt":"2020-07-21T06:37:52","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7840"},"modified":"2020-07-21T08:49:39","modified_gmt":"2020-07-21T06:49:39","slug":"toerisme-rolspelers-dring-vreedsaam-aan-op-kans-om-te-heropen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/toerisme-rolspelers-dring-vreedsaam-aan-op-kans-om-te-heropen\/","title":{"rendered":"Toerisme rolspelers dring vreedsaam aan op kans om te heropen"},"content":{"rendered":"
Toerisme rolspelers wat Vrydag vreedsaam betoog het, deur stadig in konvooi te ry, beplan om Woensdag weer so te maak. \nWoordvoerder vir die groep, Rika Venter-Coley, s\u00ea hulle wil bloot die kans h\u00ea om weer \u2018n inkomste te kan verdien. Mense in die bedryf mag al vir maande nie werk nie, en ly honger. \nVolgens Venter-Coley kan die bedryf stadigaan, en verantwoordelik, begin oopmaak.<\/p>\n\n