{"id":7690,"date":"2020-07-13T14:09:03","date_gmt":"2020-07-13T12:09:03","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7690"},"modified":"2020-07-14T10:23:36","modified_gmt":"2020-07-14T08:23:36","slug":"sakekamer-se-nuwe-reels-is-absurd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sakekamer-se-nuwe-reels-is-absurd\/","title":{"rendered":"Sakekamer s\u00ea nuwe re\u00ebls is absurd"},"content":{"rendered":"
Die Kruger-Laeveld sakekamer het president Cyril Ramaphosa se jongste inperkingsregulasies skerp veroordeel. \nDie nuwe re\u00ebls vir vlak 3 van inperking is Sondag aangekondig. Dit is dieselfde dag in die staatskoerant gepubliseer. \nDaarvolgens word reis vir ontspanning en alkoholverkope beperk. \nOupa Pilane, president van die Kruger-Laeveld sakekamer, s\u00ea dit is die finale spyker in toerisme se kis.<\/p>\n\n