{"id":7658,"date":"2020-07-10T16:15:23","date_gmt":"2020-07-10T14:15:23","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7658"},"modified":"2020-07-10T16:19:02","modified_gmt":"2020-07-10T14:19:02","slug":"mpumalanga-besorg-oor-jongste-covid-19-sterftes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-besorg-oor-jongste-covid-19-sterftes\/","title":{"rendered":"Mpumalanga besorg oor jongste Covid-19-sterftes"},"content":{"rendered":"
Twee-en-twintig pasi\u00ebnte is sover in Mpumalanga aan Covid-19 dood. \nDit is volgens die jongste beskikbare syfers, tot op 8 Julie. \nDie provinsiale gesondheidsdepartement s\u00ea dit is kommerwekkend dat elke pasi\u00ebnt wat dood is, gemiddeld slegs vier dae in die hospitaal deurgebring het. \nVolgens Sharon Nkosi, die woordvoerder, wys dit dat pasi\u00ebnte moontlik te lank wag om mediese hulp te soek nadat hulle simptome toon.<\/p>\n\n