{"id":7648,"date":"2020-07-10T16:23:41","date_gmt":"2020-07-10T14:23:41","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7648"},"modified":"2020-07-10T16:23:41","modified_gmt":"2020-07-10T14:23:41","slug":"oefen-saam-met-nellies-active","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/oefen-saam-met-nellies-active\/","title":{"rendered":"Oefen saam met Nellies Active"},"content":{"rendered":"
Die Nellies Active beweging wil die dorp weer aan die oefen kry. \nDie reeks virtuele kompetisies het verlede naweek afgeskop. \nDP Badenhorst, Ho\u00ebrskool Nelspruit se hoof van sport, s\u00ea die kinders mag nie skolesport beoefen nie. \nHulle wil hulle weer aan die gang kry en almal betrokke kry vir die voordele wat oefening inhou. \nHierdie naweek is die uitdaging \u2018n spankompetisie. Jy kan draf, stap, fietsry of kragoefeninge doen.<\/p>\n\n