{"id":7589,"date":"2020-07-03T17:09:19","date_gmt":"2020-07-03T15:09:19","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7589"},"modified":"2020-07-03T17:09:19","modified_gmt":"2020-07-03T15:09:19","slug":"vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/","title":{"rendered":"Vermeende kinderverkragter terug in die hof"},"content":{"rendered":"

\u2018n Sekuriteitswag het Woensdag weer in die Nelspruit hof verskyn, nadat hy van verskeie seksuele misdrywe aangekla is.
\nDie 35-jarige man is aanvanklik in April gearresteer. Hy is borgtog van R1 500 toegestaan.
\nHy word aangekla van onder meer verkragting, seksuele aanranding en die blootstelling van kinders aan pornografie.
\nVolgens polisiewoordvoerder, brig. Leonard Hlathi, is sy slagoffers dogtertjies tussen die ouderdomme van nege en 12 jaar oud.
\nDie voorvalle het tussen Januarie en Maart plaasgevind. Die man was glo \u2018n familievriend van die slagoffers se ouers en het soms na hulle omgesien wanneer die ouers weg was.
\nDie man moet weer op 3 Augustus in dieselfde hof verskyn.<\/p>\n\n

Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.
\nDie voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.
\nVolgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.
\nDie provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.
\nDie polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.
\nEnigiemand met meer inligting oor die Masoyi-geval word aangemoedig om sers. Nkosinathi Sindane by 072-108-9454 te bel of die polisie by 086-001-0111 te kontak.
\nInligting sal as vertroulik hanteer word.<\/p>\n

 <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Luister meer op jou radio. <\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":6566,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[340,738,460,228,100,114,215],"yoast_head":"\nVermeende kinderverkragter terug in die hof<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.Die voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.Volgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.Die provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.Die polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vermeende kinderverkragter terug in die hof\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.Die voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.Volgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.Die provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.Die polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Radio Laeveld\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/radiolaeveld.ateljee\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-07-03T15:09:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/crime-scene.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"333\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"100.5FM Nuus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"100.5FM Nuus\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"1 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\"},\"author\":{\"name\":\"100.5FM Nuus\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/person\/85536692e1d56ee956046826ca8f2a8e\"},\"headline\":\"Vermeende kinderverkragter terug in die hof\",\"datePublished\":\"2020-07-03T15:09:19+00:00\",\"dateModified\":\"2020-07-03T15:09:19+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\"},\"wordCount\":250,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#organization\"},\"keywords\":[\"borgtog\",\"kinderslagoffers\",\"leonard Hlathi\",\"Mbombela\",\"Misdaad\",\"polisie\",\"verkragting\"],\"articleSection\":[\"Featured\",\"News\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\",\"url\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\",\"name\":\"Vermeende kinderverkragter terug in die hof\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#website\"},\"datePublished\":\"2020-07-03T15:09:19+00:00\",\"dateModified\":\"2020-07-03T15:09:19+00:00\",\"description\":\"Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.Die voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.Volgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.Die provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.Die polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vermeende kinderverkragter terug in die hof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/\",\"name\":\"Radio Laeveld\",\"description\":\"As dit in die Laeveld gebeur is dit op 100.5FM\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#organization\",\"name\":\"Radio Laeveld\",\"url\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/01\/100.5-Fm-Logo-Final.-png-179-KB-1.png\",\"contentUrl\":\"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/01\/100.5-Fm-Logo-Final.-png-179-KB-1.png\",\"width\":1389,\"height\":736,\"caption\":\"Radio Laeveld\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/\"},\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/radiolaeveld.ateljee\/\",\"https:\/\/twitter.com\/RadioLaeveld\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/person\/85536692e1d56ee956046826ca8f2a8e\",\"name\":\"100.5FM Nuus\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"http:\/\/0.gravatar.com\/avatar\/fe996519a3a3f1c33dbec8f28fd42c73?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"http:\/\/0.gravatar.com\/avatar\/fe996519a3a3f1c33dbec8f28fd42c73?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"100.5FM Nuus\"},\"url\":\"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/author\/nuus\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vermeende kinderverkragter terug in die hof","description":"Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.Die voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.Volgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.Die provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.Die polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vermeende kinderverkragter terug in die hof","og_description":"Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.Die voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.Volgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.Die provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.Die polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.","og_url":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/","og_site_name":"Radio Laeveld","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/radiolaeveld.ateljee\/","article_published_time":"2020-07-03T15:09:19+00:00","og_image":[{"width":500,"height":333,"url":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/crime-scene.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"100.5FM Nuus","twitter_misc":{"Written by":"100.5FM Nuus","Est. reading time":"1 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/"},"author":{"name":"100.5FM Nuus","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/person\/85536692e1d56ee956046826ca8f2a8e"},"headline":"Vermeende kinderverkragter terug in die hof","datePublished":"2020-07-03T15:09:19+00:00","dateModified":"2020-07-03T15:09:19+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/"},"wordCount":250,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#organization"},"keywords":["borgtog","kinderslagoffers","leonard Hlathi","Mbombela","Misdaad","polisie","verkragting"],"articleSection":["Featured","News"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/","url":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/","name":"Vermeende kinderverkragter terug in die hof","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#website"},"datePublished":"2020-07-03T15:09:19+00:00","dateModified":"2020-07-03T15:09:19+00:00","description":"Die polisie in Mpumalanga is verder op soek na \u2018n vermeende verkragter wat Woensdag \u2018n 27-jarige vrou aangeval het.Die voorval het in \u2018n begraafplaas in Masoyi plaasgevind. Die vrou was alleen op pad na \u2018n bushalte om werk toe te gaan.Volgens Hlathi was dit steeds donker toe die man haar met \u2018n mes voorgel\u00ea het, gedreig het en toe verkrag het.Die provinsiale polisiekommissaris, luit. gen. Mondli Zuma, s\u00ea hulle word deesdae oorval deur gevalle van geslagsmisdaad.Die polisie het die gemeenskap gevra om hulle te help om oortreders vas te trek.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vermeende-kinderverkragter-terug-in-die-hof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vermeende kinderverkragter terug in die hof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#website","url":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/","name":"Radio Laeveld","description":"As dit in die Laeveld gebeur is dit op 100.5FM","publisher":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#organization","name":"Radio Laeveld","url":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/01\/100.5-Fm-Logo-Final.-png-179-KB-1.png","contentUrl":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/01\/100.5-Fm-Logo-Final.-png-179-KB-1.png","width":1389,"height":736,"caption":"Radio Laeveld"},"image":{"@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/radiolaeveld.ateljee\/","https:\/\/twitter.com\/RadioLaeveld"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/person\/85536692e1d56ee956046826ca8f2a8e","name":"100.5FM Nuus","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/#\/schema\/person\/image\/","url":"http:\/\/0.gravatar.com\/avatar\/fe996519a3a3f1c33dbec8f28fd42c73?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"http:\/\/0.gravatar.com\/avatar\/fe996519a3a3f1c33dbec8f28fd42c73?s=96&d=mm&r=g","caption":"100.5FM Nuus"},"url":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/author\/nuus\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7589"}],"collection":[{"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/13"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7589"}],"version-history":[{"count":7,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7589\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7622,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7589\/revisions\/7622"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/6566"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7589"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7589"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7589"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}