{"id":7583,"date":"2020-07-03T16:57:31","date_gmt":"2020-07-03T14:57:31","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7583"},"modified":"2020-07-03T16:57:31","modified_gmt":"2020-07-03T14:57:31","slug":"departement-se-skole-is-veilig-vir-mpumalanga-leerlinge","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/departement-se-skole-is-veilig-vir-mpumalanga-leerlinge\/","title":{"rendered":"Departement s\u00ea skole is veilig vir Mpumalanga-leerlinge"},"content":{"rendered":"
Die skole heropen Maandag vir minder leerlinge as wat aanvanklik beplan is.
\nDie departement van basiese onderwys het Donderdag aangekondig dat slegs gr. 6, gr. 11 en gr. R Maandag terugkeer skool toe. Gr. 7 en gr. 12.-leeringe is reeds terug.
\nDie departement maak egter voorsiening dat skole van die gepubliseerde datums mag afwyk mits hulle dit veilig kan doen.
\nJasper Zwane, woordvoerder van die Mpumalanga onderwysdepartement, s\u00ea tot dusver is Covid-19-gevalle by 33 skole in die provinsie ge\u00efdentifiseer.
\n\u2018n Totaal van 25 onderwysers en 11 leerlinge het positief getoets.<\/p>\n\n