http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/jasper-maandag-29-Junie.mp3<\/a><\/audio>\nHulle wag tans op die departement van gesondheid se aanbeveling hieroor. \nGeen leerling in Ehlanzeni-distrik het sover positief getoets vir die virus nie.<\/p>\n
In Mpumalanga het 11 leerders wel die virus opgedoen sedert skole op 8 Junie gedeeltelik heropen het. \nIn die provinsie het 19 werknemers by skole ook positief getoets, waarvan een \u2018n administratiewe klerk en \u2018n ander \u2018n algemene werker in \u2018n skoolkombuis is. \nSonder die twee jongste gevalle is Covid-19 by 20 skole in die provinsie aangemeld. \nVolgens Zwane is die helfte daarvan in eMalahleni (Witbank) en Middelburg, wat brandpunte in Mpumalanga is. Mhala se polisiestasie is oor die naweek ook tydelik gesluit. \nVolgens polisiewoordvoerder, brig. Leonard Hlathi, het een van die speurders positief vir die virus getoets. \nDit is Sondag bevestig. Die stasie is gesluit sodat dit ontsmet kan word. Dit sal na verwagting Woensdag weer heropen. \nIntussen word die nabygele\u00eb Rooms-Katolieke Kerk, sowat 200 meter van die stasie af, as tydelike stasie ingespan. \nNoodgevalle en klagtes kan by 079-396-4587 gerapporteer word of kontak die stasiebevelvoerder direk by 082-565-8438.<\/p>\n
<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Luister meer op jou radio. <\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":7544,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[465,618,460,721,723,338,722],"yoast_head":"\n
Twee skole teken Covid-19-gevalle aan<\/title>\n \n \n \n \n \n \n \n \n \n \n \n\t \n\t \n\t \n \n \n\t \n\t \n\t \n