{"id":7449,"date":"2020-06-25T09:35:41","date_gmt":"2020-06-25T07:35:41","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7449"},"modified":"2020-06-25T09:35:41","modified_gmt":"2020-06-25T07:35:41","slug":"mpumalanga-onderwys-salarisrekening-wek-kommer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-onderwys-salarisrekening-wek-kommer\/","title":{"rendered":"Mpumalanga onderwys: Salarisrekening wek kommer"},"content":{"rendered":"
Robotika en kodering sal vanaf 2021 as vak aangebied word in 110 skole in die provinsie.
\nBonakele Majuba, LUR vir onderwys in Mpumalanga, het Dinsdag in sy begrotingsrede vir die 2020\/21 finansi\u00eble jaar hierdie aankondiging gemaak.
\nTog het baie skole in die provinsie steeds gebrekkige infrastruktuur vir sanitasie. In totaal is R1,2 miljard aan die ontwikkeling van infrastruktuur toegedeel.
\nVanjaar sal daar ook \u2018n groot klem geplaas word daarop om vroe\u00eb kinderontwikkeling te professionaliseer, deur meer leerkragte te help om behoorlike kwalifikasies te bekom.
\n\u2018n Totale bedrag van R416,2 miljoen is aan vroe\u00eb kinderontwikkeling geallokeer.
\nVolgens die DA is dit egter R126 miljoen minder as verlede jaar se toedeling. Dieselfde geld vir handboeke en onderrigmateriaal.
\nR300 miljoen is geoormerk om te verseker elke leerling het \u2018n handboek.<\/p>\n
Die departement se totale begroting beslaan vanjaar R23,5 miljard. Maar, s\u00ea die DA, 80% daarvan word aan salarisse bestee.
\nJane Sithole, die party se woordvoerder vir opvoeding, voeg by dat daar \u2018n 40% vakaturekoers in die departement is.<\/p>\n\n