{"id":7170,"date":"2020-06-05T08:34:22","date_gmt":"2020-06-05T06:34:22","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7170"},"modified":"2020-06-05T08:34:22","modified_gmt":"2020-06-05T06:34:22","slug":"barberton-polisiestasie-sluit-nadat-polisielid-positief-toets","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/barberton-polisiestasie-sluit-nadat-polisielid-positief-toets\/","title":{"rendered":"Barberton polisiestasie sluit nadat polisielid positief toets"},"content":{"rendered":"
Die polisiestasie in Barberton sal tot Sondag gesluit wees, nadat \u2018n polisielid positief vir Covid-19 getoets het. \nVolgens Mpumalanga se polisiewoordvoerder, brig. Leonard Hlathi, is sy Dinsdag in die hospitaal opgeneem en getoets. \nDie positiewe uitslag is Donderdag ontvang en die stasie tydelik gesluit. \nVolgens Hlathi word al die kollegas met wie die lid in kontak was, tans getoets.<\/p>\n\n