{"id":6841,"date":"2020-04-30T14:15:52","date_gmt":"2020-04-30T12:15:52","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6841"},"modified":"2020-04-30T14:20:03","modified_gmt":"2020-04-30T12:20:03","slug":"mapulaneng-dokter-toets-positief-vir-covid-19-in-bosbokrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mapulaneng-dokter-toets-positief-vir-covid-19-in-bosbokrand\/","title":{"rendered":"Mapulaneng dokter toets positief vir Covid-19 in Bosbokrand"},"content":{"rendered":"
\u2018n Dokter by die Mapulaneng-hospitaal\u00a0 in Bosbokrand is vir Covid-19 positief getoets. Volgens woordvoerder Dumisani Malamule het die gesondheidswerker \u2018n verhoogde temperatuur getoon nadat sy vir werk verlede Vrydag by die ingangportaal aangemeld het. Die departement het Dinsdagaand haar toetsuitslae ontvang en haar in \u2018n isolasie-eenheid geplaas. Volgens Malamule is die hospitaal se tandheelkunde-afdeling gesluit en is al die werknemers onder kwarantyn geplaas.<\/p>\n
<\/p>\n\n