{"id":6358,"date":"2020-04-06T14:38:28","date_gmt":"2020-04-06T12:38:28","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6358"},"modified":"2020-04-06T14:41:49","modified_gmt":"2020-04-06T12:41:49","slug":"malalane-superspar-oop-ondanks-fopnuus","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/malalane-superspar-oop-ondanks-fopnuus\/","title":{"rendered":"Malalane SUPERSPAR oop ondanks fopnuus"},"content":{"rendered":"

\u2018n Brief van die Mpumalanga Departement van Gesondheid doen wyd die ronde op sosiale media.
\nDit blyk te kenne te gee dat die departement voorstel dat Malalane SUPERSPAR tydelik sy deure sluit, nadat twee werknemers positief vir Covid-19 getoets het.
\nEienaar, Lex Hollmann, s\u00ea hy het die brief via sosiale media ontvang.
\nHy voeg by dat hulle SPAR-groep se protokol volg om hul werknemers en klante te beskerm.
\nDie mense wat in nabye kontak was met die pasi\u00ebnte, sowel as mense wat met daardie mense in kontak was, is reeds nagespeur en in self-isolasie.
\nHollmann s\u00ea hulle maak ook daagliks die winkel deeglik skoon.<\/p>\n\n

Kyk hier meer:
\n