{"id":6250,"date":"2020-03-31T21:49:55","date_gmt":"2020-03-31T19:49:55","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6250"},"modified":"2020-03-31T22:13:27","modified_gmt":"2020-03-31T20:13:27","slug":"die-provinsiale-regering-beoog-om-spaza-winkels-te-help","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/die-provinsiale-regering-beoog-om-spaza-winkels-te-help\/","title":{"rendered":"Die provinsiale regering beoog om spaza-winkels te help.\u00a0"},"content":{"rendered":"
\n
\n
\n
\n
Mpumalanga se premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het Dinsdagmiddag tydens \u2018n inligtingsessie aan die media bevestig dat baie inwoners in veral landelike gebiede spaza-winkels moet benut. Spaza-winkels word dikwels deur die polisie gesluit vanwe\u00eb ‘n tekort aan permitte om handel te dryf. <\/span>Die provinsie sal daarom tydens die tydperk in afsondering poog om die winkel-eienaars te help om permitte te verkry, of om die regulasies te help verslap.\u00a0<\/span><\/div>\n
\n\n