{"id":6200,"date":"2020-03-30T09:50:40","date_gmt":"2020-03-30T07:50:40","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6200"},"modified":"2020-03-30T10:23:12","modified_gmt":"2020-03-30T08:23:12","slug":"mpumalanga-vrou-gesoek-oor-covid-19-fopnuus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-vrou-gesoek-oor-covid-19-fopnuus\/","title":{"rendered":"Mpumalanga vrou gesoek oor Covid-19 fopnuus"},"content":{"rendered":"
Die polisie in Mpumalanga ondersoek \u2018n saak teen \u2018n vrou wat na bewering fopnuus oor \u2018n ander versprei het.
\nPolisiewoordvoerder, brig. Leonard Hlathi, het bevestig dat die vrou valslik aangevoer het dat \u2018n ander met die koronavirus besmet is.
\nDie vrou het egter negatief getoets vir die virus.<\/p>\n\n