{"id":33603,"date":"2024-04-26T10:28:18","date_gmt":"2024-04-26T08:28:18","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=33603"},"modified":"2024-04-26T10:28:18","modified_gmt":"2024-04-26T08:28:18","slug":"pumas-more-tuis-teen-luiperds","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-more-tuis-teen-luiperds\/","title":{"rendered":"Pumas m\u00f4re tuis teen Luiperds"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas en Suzuki Griekwas bly onoorwonne in die SA Beker-reeks met die poubloues bo-aan die punteleer weens hul beter punteverskil.<\/p>\n

Die pienktruie speel die naweek weer tuis, teen die Luiperds by Nelspruit-rugbyklub Saterdagmiddag.<\/p>\n

Hulpafrigter, Corn\u00e9 Steenkamp, gesels met Sonop Ontbyt.<\/p>\n

Luister hier:<\/p>\n