{"id":33554,"date":"2024-04-25T09:57:36","date_gmt":"2024-04-25T07:57:36","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=33554"},"modified":"2024-04-25T10:00:46","modified_gmt":"2024-04-25T08:00:46","slug":"drie-vermeende-dwelmhandelaars-verskyn-in-lydenburg-hof","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/drie-vermeende-dwelmhandelaars-verskyn-in-lydenburg-hof\/","title":{"rendered":"Drie vermeende dwelmhandelaars in Lydenburg-hof"},"content":{"rendered":"
Drie verdagtes verskyn vandag in die Lydenburg-landdroshof vir die vervaardiging van, en handel in, dwelms.<\/p>\n
Volgens die Valke in Mpumalanga is die twee Nigeriese mans en \u2018n Suid-Afrikaanse vrou tydens \u2018n klopjag op \u2018n huis gearresteer.<\/p>\n
Die hero\u00efen, koka\u00efen en metamfetamien, ook bekend as \u201ccrystal meth\u201d, wat gekonfiskeer is, het \u2018n geraamde straatwaarde van R14,131.<\/p>\n