{"id":33415,"date":"2024-04-19T14:19:58","date_gmt":"2024-04-19T12:19:58","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=33415"},"modified":"2024-04-19T14:19:58","modified_gmt":"2024-04-19T12:19:58","slug":"vyf-verdagtes-verskyn-in-sabie-hof-weens-onwettige-mynbou","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vyf-verdagtes-verskyn-in-sabie-hof-weens-onwettige-mynbou\/","title":{"rendered":"Vyf verdagtes verskyn in Sabie-hof weens onwettige mynbou"},"content":{"rendered":"
Vyf verdagtes sal na verwagting vandag in die Sabie-landdroshof verskyn na hulle gister gearresteer is met 23 sakke goudhoudende materiaal in hul besit.<\/p>\n
Volgens die polisie is hul enkelkajuitbakkie tussen Nelspruit en Sabie van die pad afgetrek en deursoek.<\/p>\n
Die polisie vermoed dat die materiaal vanaf Ngodwana vervoer is na Sabie, waar dit geprosesseer sou word.<\/p>\n
Drie Zimbabwiese burgers sonder permitte tel onder die aangekeerdes.<\/p>\n