{"id":33305,"date":"2024-04-16T07:29:52","date_gmt":"2024-04-16T05:29:52","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=33305"},"modified":"2024-04-16T07:35:14","modified_gmt":"2024-04-16T05:35:14","slug":"steeds-geen-uitsluitsel-oor-vermiste-veldwagter-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/steeds-geen-uitsluitsel-oor-vermiste-veldwagter-nie\/","title":{"rendered":"Steeds geen uitsluitsel oor vermiste veldwagter nie"},"content":{"rendered":"
Ike Phaahla, die woordvoerder van die Krugerwildtuin, s\u00ea hulle wag steeds op terugvoering van die polisie oor die veldwagter wat amper vier jaar gelede vermis geraak het.<\/p>\n
Checkers Mashego is die laaste keer gesien op 16 November 2020 tydens patrollie in die wildtuin.<\/p>\n
Items wat hulle glo aan hom behoort is die volgende dag in die area ontdek en deur die polisie vir DNS-toetse geneem.<\/p>\n