{"id":32964,"date":"2024-04-03T13:58:01","date_gmt":"2024-04-03T11:58:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=32964"},"modified":"2024-04-03T13:58:01","modified_gmt":"2024-04-03T11:58:01","slug":"anc-raadslid-tydens-huisroof-in-nkomazi-doodgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/anc-raadslid-tydens-huisroof-in-nkomazi-doodgeskiet\/","title":{"rendered":"ANC-raadslid in Nkomazi doodgeskiet"},"content":{"rendered":"

Die polisie in Tonga ondersoek ‘n moord en roof na ‘n 35-jarige raadslid van Nkomazi-munisipaliteit gisteraand vermoor is.<\/p>\n

Volgens die woordvoerder van die polisie in Mpumalanga, kol. Donald Mdhluli, het vier verdagtes Thabo Ngwenya se huis in Mangweni naby Komatipoort binnegestorm.<\/p>\n

Hy is twee keer geskiet en sy vrou is aangerand.<\/p>\n

Die verdagtes het met hul selfone en Toyota GD-6-bakkie gevlug.<\/p>\n

Ngwenya is by die hospitaal dood.<\/p>\n

Mdhluli s\u00ea die motief vir die aanval is onbekend.<\/p>\n

Luister:<\/p>\n