{"id":32834,"date":"2024-03-29T12:47:03","date_gmt":"2024-03-29T10:47:03","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=32834"},"modified":"2024-03-29T12:47:03","modified_gmt":"2024-03-29T10:47:03","slug":"bia-vlekkie-in-my-nekkie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bia-vlekkie-in-my-nekkie\/","title":{"rendered":"Bia: ‘Vlekkie in my nekkie’"},"content":{"rendered":"

Die plaaslike sangeres, Bia, het haar jongste enkelsnit “Vlekkie in my nekkie” vanoggend op 100.5FM kom bekendstel.<\/p>\n

Sy het ook die musiekvideo vir hierdie toekomstige treffer vrygestel.<\/p>\n

Sy gesels met Sonop Ontbyt.<\/p>\n

Luister hier:<\/p>\n