{"id":32829,"date":"2024-03-29T12:37:48","date_gmt":"2024-03-29T10:37:48","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=32829"},"modified":"2024-03-29T12:37:48","modified_gmt":"2024-03-29T10:37:48","slug":"pumas-vanmiddag-tuis-in-sa-beker-aksie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-vanmiddag-tuis-in-sa-beker-aksie\/","title":{"rendered":"Pumas vanmiddag tuis in SA Beker-aksie"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas speel vandag hul eerste tuis wedstryd in die SA Beker-toernooi wanneer hulle die gashere is vir die Oostelike Provinsie.<\/p>\n

Die pienktruie het verlede week hul veldtog met ‘n oorwinning van 43-22 oor die SWD Arende in George begin.<\/p>\n

Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, s\u00ea die toernooi is vir hulle voorbereiding vir die Curriebeker later vanjaar.<\/p>\n

Luister hier:<\/p>\n